Search -
Kernwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal (Afrikaans Edition)
Kernwoordeboek Van Die Afrikaanse Taal - Afrikaans Edition Author:Odendal Die kernwoordeskat van Afrikaans, dit wil se die woorde wat die algemeenste in spraak en op skrif teegekom word, word in hierdie nuwe woordeboek verklaar. 'n Belangrike kenmerk van die Kernwoordeboek is die gebruikers-vriendelike formaat, waarin onder meer afkortings aan die begin van elke letter voorsien word. Behoorlike voorbeeldsinne help om ... more »die gebruik van woorde binne konteks deeglik aan te dui. In die innoverende betekenis-omskrywing wat ook kenmerkend van die Kernwoordeboek is, word die trefwoord as deel van die definisie gebruik. Uitdrukkings (idiome, spreekwoorde, gesegdes, ens.) word aan die einde van elke woord saamgegroepeer en skakel so verwarring uit. Die verdeling van woorde in letter-grepe word aangedui, asook die lettergreep waar die hoofklem van 'n woord val.« less