Alleenvlug - Hideway - Afrikaans Edition Author:Hannah Alexander Afrikaans Description: — Toe dokter Carla Avenant se suster sterf, onttrek sy haar op Skuilhoek, waar sy ontdek dat ’n gevaarlike krimineel verskrikking in die gemeenskap saai. Die burgemeester dink die skuldige is een van die seuns wat in Deon Greeff se pleegsorg is. Maar Deon dwing Carla se respek af – en dalk iets ... more »meer. Dan word Carla self die krimineel se teiken. Sal Skuilhoek uiteindelik vir haar ’n ware tuiste bied?
Toe dokter Carla Avenant se suster in die traumaeenheid sterf, onttrek sy haar na die afgeleë dorpie Skuilhoek om te rou. Rus en vrede ontwyk haar egter ook op hierdie prentjiemooi plek, want ’n gevaarlike krimineel saai verskrikking daar. Die burgemeester is oortuig die skuld lê by Carla se sjarmante buurman, Deon Greeff. Sy oord vir seuns in pleegsorg het al vantevore tot voorvalle van geweld gelei. Maar Deon dwing Carla se respek af – en dalk iets meer. Wanneer die geweld egter op moord uitloop, begin sy sukkel om haar geloof te behou. Dan word Carla self die krimineel se teiken, en kan sy net hoop dat Skuilhoek vir haar ’n skuilplek sal bied … en dalk ’n ware tuiste.
English Description:
As an E.R. doctor, Cheyenne Allison is used to handling emergencies on a daily basis -- until her own sister codes on the trauma bed. Devastated, Cheyenne retreats to an isolated farm in Hideaway, Missouri. But peace and solitude are in short supply in this picturesque Ozarks town. A dangerous vandal has the community terrorized, and Cheyenne finds an unexpected demand for her medical skills.
Mayor Austin Barlow is convinced the culprit resides with Cheyenne's charismatic neighbor across the lake, Dane Gideon, whose ranch for foster boys has given rise to previous violence. Cheyenne distrusts Austin, while Dane inspires her respect, and perhaps something more -- although she can't share the faith that sustains him as the violence turns deadly. Then Cheyenne, already pursued by a past nemesis, becomes the vandal's target, and she can only hope that Hideaway will prove her sanctuary... and perhaps a place to call home.« less